Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se WaarheidVoorbeeld

Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se Waarheid

DAG 27 VAN 41

Oordenkingsvrae:

1. Wat beteken dit om elke gedagte gevange te neem? Hoe doen ons dit?

2. Op watter dinge moet ons ons gedagtes eerder rus?

3. God het belowe om ons nooit alleen te laat nie. Wat bedoel Hy daarmee?  

4. Lys al die maniere hoe God ons hulp is.

5. Jesus is jou Verlosser. Jy behoort aan Hom. Hoe kan hierdie waarheid jou help om jou vrese te oorkom?

Dag 26Dag 28

Aangaande hierdie leesplan

Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se Waarheid

Voel die lewe somtyds oorweldigend? Soek jy verligting van die vrees en angs? Ons gaan ontdek wat God in sy Woord sê oor vrees en angs. Ons sal leer hoe ons dit kan oorwin deur die krag van sy Woord. Deur na God te kyk om hulp, sal ons vryheid en vrede vind. Met God aan ons sy en sy Woord in ons harte en gedagtes, sal ons oorwin!

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com