Nie Oortuig: Verkenning van Geloof as `n Skeptiese Persoon

7 Dae
As jy skepties is oor Ou-Testamentiese stories wat soos feëverhale klink, of vasgeval het in die reëls wat saam met godsdienstigheid kom, is hier goeie nuus: om Jesus te volg vereis geloof, maar nie die geloof in `n boek, `n stel reëls, of selfs `n spesifieke godsdienstige sisteem nie. Hierdie plan bied `n beginpunt vir geloof wat uiteindelik iets – of meer spesifiek Iemand – is waarin jy kan glo.
Ons wil graag North Point Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.startingpoint.com/
Verwante Leesplanne

Staan Sterk In ’n Wankelende Wêreld Deur Angelique Du Toit

Waarvoor Wag Jy Dan? Deur Angelique Du Toit

Asemhalingsruimte

Vreemde Koninkryk - Ken Costa

Waarheid Oorwin

Leef Jou Roeping Deur Jean Keys

Liefde sonder vooroordeel

Jy Kán Verander Deur Gerdi van den Berg

Here, hoor U my? deur Nina Smit
