Waarvoor Wag Jy Dan? Deur Angelique Du Toit

5 Dae
Hierdie 5-dag-leesplan wat daaroor handel om jou drome na te streef, sal lesers aanmoedig om hul Godgegewe doel te vind, om ’n lig in ons gebroke wêreld te wees en om elke dag nader aan God te beweeg. Elke dag bevat gedagtes oor ’n spesifieke tema (soos om jou identiteit in Christus te vind, om te glo dat jy uniek is en om jou houding te kies) en word afgesluit met ’n Skrifgedeelte. Die inhoud van hierdie leesplan is saamgestel uit Angelique du Toit se “Waarvoor wag jy dan?”.
Ons wil graag Struik Christian Media bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.cumbooks.co.za/waarvoor-wag-jy-dan-sagteband
Verwante Leesplanne

Leef Jou Roeping Deur Jean Keys

Waarheid Oorwin

God is aan jou kant deur Nina Smit

Liefde sonder vooroordeel

Jy Kán Verander Deur Gerdi van den Berg

Vreemde Koninkryk - Ken Costa

Here, hoor U my? deur Nina Smit

Nader Aan God, Nader Aan Mekaar Deur Ewald & Beatrix van Rensburg

Koester jou hartsmense
