PSALMS 118:5-7

PSALMS 118:5-7 AFR83

In my nood het ek na die Here geroep, die Here het my gebed verhoor en my bevry. Die Here is by my, ek ken geen vrees nie; wat kan 'n mens aan my doen? Die Here is by my, Hy help my: ek sal neerkyk op dié wat my haat.