YouVersion Logo
Search Icon

Bemoediging Uit Die WoordSample

Bemoediging Uit Die Woord

DAY 1 OF 10

Johannes 15:4

"Bly in My, soos Ek in julle."

  • Die eenheid tussen ons en die Here is van kardinale belang. 
  • Moenie ooit enigiets toelaat om hierdie wonderlike verbintenis te ontwrig nie. 
  • Ons moet ons lewens lei soos mense wat weet dat die Here leef. 
  • Sy lewe behoort deur ons te vloei en vir ons nuwe lewe en hoop bring.

Gebed: Vader, ek kies om aan U verbonde te bly. Ek hou aan U vas, wetende dat U my vashou. Mag u lewe in en deur my vloei, terwyl ek in U bly. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 2

About this Plan

Bemoediging Uit Die Woord

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More