YouVersion Logo
Search Icon

Bemoediging Uit Die WoordSample

Bemoediging Uit Die Woord

DAY 5 OF 10

Jesaja 63:9

"In al hulle benoudheid was Hy benoud, en die Engel van sy aangesig het hulle verlos …"

  • Daar is niks so wonderlik soos die reddende krag van God in ons lewens nie. 
  • God se begrip van die dinge waardeur ons gaan, kan nie onderskat word nie. 
  • In alles wat ons moet hanteer, kan ons weet dat Hy weet en verstaan. 
  • Hy sal die Engel van ey aangesig stuur om jou te bewaar en te red.

Gebed: Vader, dit is ‘n vreugde om te weet dat U my nooit sal begewe of verlaat nie, ongeag die probleme wat ek moet hanteer. Ek bid dat ek u teenwoordigheid en krag vandag in my situasie sal ken. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 4Day 6

About this Plan

Bemoediging Uit Die Woord

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More