YouVersion Logo
Search Icon

Bemoediging Uit Die WoordSample

Bemoediging Uit Die Woord

DAY 9 OF 10

Psalm 118:1

"LOOF die Here, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!"

  • Dankbaarheid behoort ‘n belangrike komponent in ons lewens te wees. 
  • Goedheid is sy wese en aard, en daarom kan ons Hom loof. 
  • Ons kan Hom loof en dank in goeie en moeilike situasies. 
  • Ons kan staatmaak op sy getrouheid wat altyd uiteindelik vir ons daar sal wees.

Gebed: Vader, dankie vir u onfeilbare, ewige en getroue liefde vir my. U is voorwaar ‘n baie goeie Vader en ek kies om U my dank en lof te gee. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 8Day 10

About this Plan

Bemoediging Uit Die Woord

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More