YouVersion Logo
Search Icon

Bemoediging Uit Die WoordSample

Bemoediging Uit Die Woord

DAY 7 OF 10

Exodus 33:14

"En Hy antwoord: Moet Ek self meegaan om jou die rusplek te verskaf?"

  • Die grootste versekering wat ons kan hê, is om te weet dat Hy met ons is. 
  • Hy is vandag met jou en in die probleme en omstandighede wat jy moet hanteer. 
  • Sy teenwoordigheid is net daar; neem ‘n oomblik om van Hom bewus te word. 
  • Hy sal jou daardeur bring en aan jou sy rus gee.

Gebed: Vader, mag ek u teenwoordigheid in my lewe nooit as vanselfsprekend aanvaar nie. In die druk en spanning van die lewe, mag u teenwoordigheid ‘n lewende realiteit wees wat vir my siel rus bring. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 6Day 8

About this Plan

Bemoediging Uit Die Woord

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More