YouVersion Logo
Search Icon

Bemoediging Uit Die WoordSample

Bemoediging Uit Die Woord

DAY 4 OF 10

Johannes 20:16

"Jesus sê vir haar: Maria!"

  • In die oomblik van Maria se grootste nood noem haar Verlosser haar op haar naam. 
  • Vandag noem jou Verlosser jou op jou naam. 
  • Hy het jou geskep, Hy het jou gevorm en Hy ken jou. 
  • Hy het jou op jou naam geroep en jy behoort aan Hom.

Gebed: Vader, dankie dat ek aan U behoort. Mag ek daardie versekering uit die diepte van my hart ken, dat U my op my naam roep, en mag ek weet dat u liefde op hierdie oomblik na my uitreik. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 3Day 5

About this Plan

Bemoediging Uit Die Woord

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More