YouVersion Logo
Search Icon

Bemoediging Uit Die WoordSample

Bemoediging Uit Die Woord

DAY 3 OF 10

Johannes 18:36

"Jesus antwoord: My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie …"

  • Soms moet ons onthou dat ons aan ‘n ander dimensie behoort. 
  • Hierdie wêreld is nie ons tuiste nie, ons gaan net daardeur. 
  • Hierdie tydelike aardse lewe is niks in vergelyking met die toekomstige ewige lewe nie. 
  • Moet dus nie toelaat dat die lewe jou oorweldig nie, maar behou ‘n ewige perspektief.

Gebed: Vader, dankie dat ek kan staatmaak op U en die ewige dimensie wat op my, as u kind, wag. Mag die dinge van hierdie wêreld vreemd verdof in die lig van u heerlikheid en genade. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 2Day 4

About this Plan

Bemoediging Uit Die Woord

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More