YouVersion Logo
Search Icon

Bemoediging Uit Die WoordSample

Bemoediging Uit Die Woord

DAY 6 OF 10

Job 17:9

"Nogtans hou die regverdige vas aan sy weg, en die wat rein van hande is, neem toe in krag."

  • Daar is ‘n groot beloning vir diegene wat op God vertrou en in sy weë wandel. 
  • Hou aan die Here vas in moedeloosheid en wanhoop. 
  • Staan vas en hou aan om te glo. 
  • HY sal jou vorentoe beweeg en al sterker maak.

Gebed: Vader, terwyl ek op U vertrou en van U afhanklik is, mag my hart gerus wees dat U met my is en dat U my sal help om "die wedloop te voltooi" en sterker te word in my geloof en vertroue in U. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 5Day 7

About this Plan

Bemoediging Uit Die Woord

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More