Leesplan inligting

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma'sVoorbeeld

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

DAG 43 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Hoe kan jy God se genade in jou daaglikse interaksies met jou gesin demonstreer, en hulle help om sy liefdevolle genade te verstaan en met ope arms aan te neem?

2. In watter areas van jou lewe kan jy vandag oorgawe beoefen, met die vertroue dat God se wil volmaak is en sy planne vir jou goed is?

3. Hoe kan jy vandag God se krag in jou lewe demonstreer, veral in oomblikke wat deursettingsvermoë en geloof vereis?

4. Wat is praktiese maniere waarop jy 'n gees van hoop in jou daaglikse lewe as 'n ma kan kweek, wat God se vreugde en vrede aan diegene rondom jou weerspieël?

5. Hoe kan jy vandag doelbewus God se liefde aan jou kinders toon, wat die liefde weerspieël wat Hy in genade aan jou bewys het?

Dag 42

Aangaande hierdie leesplan

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

Hierdie Bybelstudie moedig jou aan om deur die lief en leed van moederskap op Jesus staat te maak. Leer hoe om ‘n hart van genade, oorgawe en liefde te kweek terwyl jy ‘n evangelie-gesentreerde huis bou waar kinders in d...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid