Leesplan inligting

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma'sVoorbeeld

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

DAG 36 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Hoe kan jy jou kinders help om hulle unieke rol in die Liggaam van Christus te verstaan en te waardeer, asook die belangrikheid daarvan om saam met ander te werk om meer mense met die evangelie te bereik?

2. Wat is 'n paar maniere waarop jou gesin saam ander kan dien deur die liefde en deernis van Jesus in jou gemeenskap te demonstreer?

3. Op watter maniere kan jy doelbewus die leringe en karakter van Jesus in jou daaglikse lewe modelleer om jou kinders te lei en te inspireer?

4. Hoe kan jy jou kinders vandag toerus en aanmoedig om hul Godgegewe doel met ope arms aan te neem terwyl jy hulle voorberei om die wêreld in te gaan?

5. Hoe kan jy die beginsels van genade en geloof in jou daaglikse gesinslewe inkorporeer om 'n evangelie-gesentreerde huis te koester?

Dag 35Dag 37

Aangaande hierdie leesplan

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

Hierdie Bybelstudie moedig jou aan om deur die lief en leed van moederskap op Jesus staat te maak. Leer hoe om ‘n hart van genade, oorgawe en liefde te kweek terwyl jy ‘n evangelie-gesentreerde huis bou waar kinders in d...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid