Hy Sien, Hy Ken, Hy Gee Om — Die Evangelie van LukasVoorbeeld

Hy Sien, Hy Ken, Hy Gee Om — Die Evangelie van Lukas

DAG 23 VAN 43

Memoriseervers

Hy antwoord: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself" (Lukas 10:27).

Uitdaging vr die week

Hierdie week gaan ons Skrifgedeeltes in Lukas se Evangelie oor na ‘n afdeling wat fokus op die konflik tussen Jesus en die godsdienstige leiers. Te midde van hierdie konflik het Jesus vir sy dissipels gewys wat dit werklik beteken om Hom te volg en die opofferings wat hulle vir die koninkryk sou moes maak. Ondersoek hierdie week wat dit beteken om Jesus waarlik te volg en wat Hy jou dalk vra om op te offer terwyl jy saam met Hom wandel.

Dag 22Dag 24

Aangaande hierdie leesplan

Hy Sien, Hy Ken, Hy Gee Om — Die Evangelie van Lukas

In die Evangelie van Lukas vind ons 'n unieke beskrywing van Jesus se lewe. Lukas wys ons hoeveel Jesus sy mense raaksien, hulle ken en omgee vir hulle. Sluit by ons aan vir hierdie ses weke lange Bybelstudie wat ontwerp is om ons te help verstaan wie Jesus is, hoe Hy omgee vir sy mense en hoe dit lyk om Hom te volg.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans