Hy Sien, Hy Ken, Hy Gee Om — Die Evangelie van LukasVoorbeeld

Hy Sien, Hy Ken, Hy Gee Om — Die Evangelie van Lukas

DAG 16 VAN 43

Memoriseervers

“Hulle het bedaar, en daar het stilte gekom. Toe sê Jesus vir hulle: “Waar is julle geloof dan?” Maar hulle was verskrik en verbaas en het vir mekaar gesê: “Wie is Hy tog? Hy gee bevele aan wind en water, en hulle is aan Hom gehoorsaam!” (Lukas 8:25).

Uitdaging vir die week

Ons sal hierdie week in ons Skrifgedeeltes sien hoe baie wonderwerke Jesus verrig het. Die dissipels het persoonlik gesien hoe Jesus hierdie wonderwerke doen, maar hulle geloof was steeds swak. Evalueer jou geloof hierdie week eerlik. Vra God om aan jou ‘n area van jou lewe waar jou geloof versterking nodig het, te openbaar en vra dan vir God om dit te doen deur die krag van sy Gees in jou.

Dag 15Dag 17

Aangaande hierdie leesplan

Hy Sien, Hy Ken, Hy Gee Om — Die Evangelie van Lukas

In die Evangelie van Lukas vind ons 'n unieke beskrywing van Jesus se lewe. Lukas wys ons hoeveel Jesus sy mense raaksien, hulle ken en omgee vir hulle. Sluit by ons aan vir hierdie ses weke lange Bybelstudie wat ontwerp is om ons te help verstaan wie Jesus is, hoe Hy omgee vir sy mense en hoe dit lyk om Hom te volg.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans