Gunsteling verseVoorbeeld

Favorite Verses

DAG 10 VAN 10

Hoe is jou gebedslewe? Bid jy gereeld vir dinge? Wat van vir ander mense?

As jy soos Christus wil wees, begin dan om vir ander mense te bid, en doen dit met vreugde.

Gebed is kragtig. Dit kan dinge verander.

Word dus iemand wat vir ander mense bid en doen dit met vreugde.

Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Favorite Verses

In hierdie leesplan met video's, deel tieners hul gunsteling Bybelverse en hoe daardie verse hul lewens beïnvloed het. Hierdie verse kan dalk net jou ook beïnvloed.

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church