Gunsteling verseVoorbeeld

Favorite Verses

DAG 8 VAN 10

God plaas vriende in jou lewe om jou te help vorm in wie Hy wil hê jy moet wees.

Jou naaste vriende sal jou bystaan wanneer tye moeilik raak.

Het jy die regte vriende wat jou sal help om te word wat God wil hê jy moet wees?

Is jy daardie regte vriend vir ander?

Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Favorite Verses

In hierdie leesplan met video's, deel tieners hul gunsteling Bybelverse en hoe daardie verse hul lewens beïnvloed het. Hierdie verse kan dalk net jou ook beïnvloed.

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church