Gunsteling verseVoorbeeld
![Favorite Verses](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1978%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Soms kan dit moeilik wees om te sien waarheen die lewe ons neem en of ons ooit uit hierdie tydperk van ons lewens sal kom.
Ons is dikwels geweldig onseker oor wat volgende gaan gebeur.
Steun egter op God om jou deur die moeilike tye te kry, en glo dat God jou sal gebruik in wat volgende kom.
Wat is 'n situasie in jou lewe waar jy voel dat jy meer geloof nodig het?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Favorite Verses](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1978%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
In hierdie leesplan met video's, deel tieners hul gunsteling Bybelverse en hoe daardie verse hul lewens beïnvloed het. Hierdie verse kan dalk net jou ook beïnvloed.
More
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church