Gunsteling verseVoorbeeld

Favorite Verses

DAG 6 VAN 10

Ons lewens is soos 'n wedloop. Elke dag wat jy wakker word, het jy die keuse om iets goed van daardie dag te maak.

Daar sal baie paaie wees om te volg, en dit sal dalk maklik lyk om kortpaaie te neem. Hou egter jou oë op Jesus gerig, en Hy sal jou op die Christus-gesentreerde pad laat hardloop

Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Favorite Verses

In hierdie leesplan met video's, deel tieners hul gunsteling Bybelverse en hoe daardie verse hul lewens beïnvloed het. Hierdie verse kan dalk net jou ook beïnvloed.

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church