Gunsteling verseVoorbeeld
Ons kan ons moeilikheid na God toe bring. Hy het ons in elk geval lief. Ons kan na Hom toe gaan met dinge wat nie maklik is nie of waarop ons nie trots is nie. Hy sal ons daardeur help.
Wat is iets waarop jy nie trots is nie — wat onbeheerbaar of nie maklik is nie? Neem dit na Hom toe en weet dat Hy jou liefhet en vir jou omgee.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
In hierdie leesplan met video's, deel tieners hul gunsteling Bybelverse en hoe daardie verse hul lewens beïnvloed het. Hierdie verse kan dalk net jou ook beïnvloed.
More
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church