Gunsteling verseVoorbeeld

Jy kan weet dat jou geloof groei deur hoe jou liefde na ander oorloop.
Is jy baie lief vir ander mense? Ken mense jou aan jou liefde vir ander? Wie is daar vir wie jy beter moet liefhê?
Gaan doen dit.
Aangaande hierdie leesplan

In hierdie leesplan met video's, deel tieners hul gunsteling Bybelverse en hoe daardie verse hul lewens beïnvloed het. Hierdie verse kan dalk net jou ook beïnvloed.
More
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church