Gunsteling verseVoorbeeld

Favorite Verses

DAG 5 VAN 10

Die lewe van 'n tiener kan onstuimig raak. Daar is soveel dinge aan die gang. Daar kan selfs tyd wees wanneer jy net wil opgee.

Moet egter nie!

Behou altyd hoop in die lewe omdat God sy planne vir jou toekoms ken.

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Favorite Verses

In hierdie leesplan met video's, deel tieners hul gunsteling Bybelverse en hoe daardie verse hul lewens beïnvloed het. Hierdie verse kan dalk net jou ook beïnvloed.

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church