Gunsteling verseVoorbeeld

Favorite Verses

DAG 9 VAN 10

Jy is teen 'n hoë prys gekoop! Jy het soveel waarde en nut vir God. Jy maak saak. Jy is belangrik. Jy is geliefd. Besef jy dit selfs?

Soms doen ons dinge wat ons weet vir ons skadelik is. As dit ook van jou waar is, onthou net dat jy aan 'n God behoort wat jou liefhet en jou betekenis gee.

Is daar iets in jou lewe wat jy doen wat jou benadeel? Ek wil jou uitdaag om op te hou om dit te doen, en daaroor te praat met iemand wat jy kan vertrou. Begin om God te eer met alles wat jy het en alles wat jy is.

Aangaande hierdie leesplan

Favorite Verses

In hierdie leesplan met video's, deel tieners hul gunsteling Bybelverse en hoe daardie verse hul lewens beïnvloed het. Hierdie verse kan dalk net jou ook beïnvloed.

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church