Gunsteling verseVoorbeeld

Favorite Verses

DAG 2 VAN 10

Wanneer jy deur iets moeiliks in jou lewe gaan, weet dat God naby jou is in daardie oomblikke — selfs op jou laagste tydstip. Hy sal jou daardeur lei. Wanneer jou hart gebroke voel, weet dat Hy jou daaruit sal red.

Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Favorite Verses

In hierdie leesplan met video's, deel tieners hul gunsteling Bybelverse en hoe daardie verse hul lewens beïnvloed het. Hierdie verse kan dalk net jou ook beïnvloed.

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church