Leesplan inligting

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma'sVoorbeeld

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

DAG 8 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Hoe kan jy die sagte grond van jou kinders se harte voorberei en koester om hulle te help groei in hul liefde en begrip van God se ontwerp en doel vir hulle lewens?

2. Hoe kan die aanvaarding van jou identiteit in Christus die manier verander waarop jy vandag moederskap benader?

3. Hoe kan jy doelbewuste tyd in jou dag inruim om in Christus te bly en sy Woord toe te laat om jou ouerskap te vorm?

4. Hoe kan jy God se heerlikheid weerspieël in die eenvoudige, alledaagse take waarmee jy vandag toevertrou is?

5. Wat is 'n paar maniere waarop jy vir jou kinders kan begin bid?

Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

Hierdie Bybelstudie moedig jou aan om deur die lief en leed van moederskap op Jesus staat te maak. Leer hoe om ‘n hart van genade, oorgawe en liefde te kweek terwyl jy ‘n evangelie-gesentreerde huis bou waar kinders in d...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid