Leesplan inligting

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma'sVoorbeeld

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

DAG 15 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Op watter terreine van jou lewe kan jy jou vertroue in God verdiep om geloof vir jou gesin te modelleer?

2. Hoe kan jy jou liefde vir God demonstreer op 'n manier wat 'n afdruk op jou kinders laat?

3. Hoe kan jy jou daaglikse take as ma gebruik om God te dien en sy liefde vir jou gesin vandag te weerspieël?

4. Wat is een terrein van jou daaglikse lewe waar jy God se heerlikheid meer doelbewus kan weerspieël?

5. Wat is die "goeie werke" waarvoor God jou dalk roep om vandag aan deel te hê as deel van jou vennootskap met Hom?

Dag 14Dag 16

Aangaande hierdie leesplan

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

Hierdie Bybelstudie moedig jou aan om deur die lief en leed van moederskap op Jesus staat te maak. Leer hoe om ‘n hart van genade, oorgawe en liefde te kweek terwyl jy ‘n evangelie-gesentreerde huis bou waar kinders in d...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid