Leesplan inligting

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma'sVoorbeeld

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

DAG 16 VAN 43

Memoriseervers:

"Want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer."

Filippense 2:13

Uitdaging vir die Week:

Doen elke dag hierdie week 'n doelbewuste daad van goedgunstigheid, hetsy binne jou gesin of in jou breër gemeenskap. Dit kan so eenvoudig wees soos om 'n bemoedigende nota te skryf, 'n buurman te help of 'n gunsteling maaltyd vir jou gesin voor te berei. Dink na oor hoe hierdie liefdesdade jou verhoudings en welstand beïnvloed.

Dag 15Dag 17

Aangaande hierdie leesplan

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

Hierdie Bybelstudie moedig jou aan om deur die lief en leed van moederskap op Jesus staat te maak. Leer hoe om ‘n hart van genade, oorgawe en liefde te kweek terwyl jy ‘n evangelie-gesentreerde huis bou waar kinders in d...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid