Hy Sien, Hy Ken, Hy Gee Om — Die Evangelie van LukasVoorbeeld

Hy Sien, Hy Ken, Hy Gee Om — Die Evangelie van Lukas

DAG 30 VAN 43

Memoriseervers

"Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is" (Lukas 19:10).

Uitdaging vir die week

Ons Skrifgedeeltes fokus hierdie week op wat dit beteken om ware geloof te hê en hoe dit lyk om ‘n dissipel van Jesus te wees. Teken die kenmerke van geloof en dissipelskap aan terwyl jy hierdie gedeeltes lees. Vertoon jy dit in jou lewe en verhouding met God? Hoe leef jy elke dag ware geloof uit? Hoe leef jy as ‘n ware dissipel van Jesus? Is daar areas waar jy kan groei?

Dag 29Dag 31

Aangaande hierdie leesplan

Hy Sien, Hy Ken, Hy Gee Om — Die Evangelie van Lukas

In die Evangelie van Lukas vind ons 'n unieke beskrywing van Jesus se lewe. Lukas wys ons hoeveel Jesus sy mense raaksien, hulle ken en omgee vir hulle. Sluit by ons aan vir hierdie ses weke lange Bybelstudie wat ontwerp is om ons te help verstaan wie Jesus is, hoe Hy omgee vir sy mense en hoe dit lyk om Hom te volg.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans