Aanbidding: 'n Studie in PsalmsVoorbeeld
![Worship: A Study in Psalms](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F32323%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Wat staan daar geskrywe?
Dawid vra vir God om na sy gebed te luister, te sien wat reg is en hom te red.
Wat beteken dit?
Dawid was heel waarskynlik weer op vlug voor Saul toe hy hierdie gebed neergeskryf het. Hy gebruik die beeld van die menslike liggaam om die aksies van sy vyande, sy reaksie en sy versoeke aan die Here te beskryf. Nie een van Dawid se manne sou geaarsel het om Saul dood te maak of wraak te neem nie, maar Dawid het sy integriteit behou omdat hy vasbeslote was om die Woord van God na te volg. Alhoewel God se gesig 'n geheim vir Dawid was, net soos dit vir almal is, was hy vol selfvertroue dat die Here sy gebed kon hoor, sien wat reg was, die waarheid spreek en hom red.
Hoe behoort ek te reageer?
Sedert my kinderjare is daar herhaaldelik vir my gesê dat ek nie iemand kan seermaak omdat hulle my seergemaak het nie. Die meeste van ons sal saamstem dat dit waar is. As iemand jou seergemaak het, kan dit egter vir 'n oomblik goed voel om daardie persoon in eie munt terug te betaal. Ons kan skuldig wees daaraan om sake in ons eie hande te neem eerder as om op die Here te vertrou om sake reg te stel. Ons gebruik skerp woorde teenoor ander in plaas daarvan om die woorde te gebruik wat van God af kom. Wie het jou baie seer gemaak? Kyk weer na die gebed van Dawid en bid dit aangaande daardie situasie. Dit is moontlik om seerkry met integriteit te hanteer terwyl jy vir God wag om reg te laat geskied.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Worship: A Study in Psalms](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F32323%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Die psalms is 'n versameling van gedigte en liedere wat meer as 1 000 jaar gelede geskryf is. Psalms bevat uitbundige lofprysing en treurige klaagliedere en die hele boek getuig van God se getroue liefde teenoor sy mense in elke omstandigheid. Dit vorm die middelpunt van aanbidding in die Ou Testament en elke psalm is vol verwagting vir die hoogtepunt van God se lof wat in die dood en opstanding van Jesus Christus plaasvind.
More
Verwante Leesplanne
![Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55460%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?
![Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54537%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding
![Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54067%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie
![Staan weer op](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54211%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Staan weer op
![Delf dieper deur Romeine](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54169%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Delf dieper deur Romeine
![Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F53962%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed
![Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54919%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs
![BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F53912%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg
![Voltydse Volharding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54920%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Voltydse Volharding
![Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F53497%2F320x180.jpg&w=640&q=75)