Ons Sekuriteit Vir Die Ewigheid - Die Evangelie Van JohannesVoorbeeld

Ons Sekuriteit Vir Die Ewigheid - Die Evangelie Van Johannes

DAG 23 VAN 43

Memoriseervers:

"Toe sê Jesus vir haar: 'Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?' 'Ja, Here,' sê sy vir Hom, 'ek glo vas dat U die Christus is, die Seun van God, die Een wat na die wêreld toe moes kom'” Johannes 11:25-27.

Uitdaging vir die week:

Dit is ‘n belangrike week in ons studie van Johannes se evangelie! Ons sal vier van Jesus se aansprake oor Homself bestudeer en die laaste twee wonderwerke sien wat Hy uitvoer. Terwyl jy hierdie wonderwerke en bewerings bestudeer, skryf neer wat elkeen jou oor Jesus leer en hoe hierdie aansprake en wonderwerke jou lewe en jou geloof vandag beїnvloed.

Dag 22Dag 24

Aangaande hierdie leesplan

Ons Sekuriteit Vir Die Ewigheid - Die Evangelie Van Johannes

Die Evangelie van Johannes is ‘n verslag van die lewe van Jesus. In hierdie boek vind ons antwoorde op baie van die lewe se oënskynlik onmoontlike vrae. Deur die lees van hierdie Evangelie kan ons te wete kom wat dit beteken om in Jesus te glo en wat dit beteken om die ewige lewe te hê. As jy al ooit vrae oor geloof gehad het, is hierdie Bybelstudie vir jou.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://lovegodgreatly.com/