Ons Sekuriteit Vir Die Ewigheid - Die Evangelie Van JohannesVoorbeeld

Ons Sekuriteit Vir Die Ewigheid - Die Evangelie Van Johannes

DAG 16 VAN 43

Memoriseervers:

"Maar Jesus sê vir hulle: “Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie" Johannes 6:35.

Uitdaging vir die week:

Hierdie week fokus ons Skrifgedeeltes op ‘n gedeelte in Johannes wat verduidelik hoe Jesus die Brood van die Lewe is. Lees Eksodus 3, 14 en 16 en skryf die ooreenskomste neer wat jy in hierdie hoofstukke vind met ons teksverse in Johannes oor hoe God beheer oor die natuur toon, spesifiek water en hoe Hy brood vir sy mense voorsien.

Aangaande hierdie leesplan

Ons Sekuriteit Vir Die Ewigheid - Die Evangelie Van Johannes

Die Evangelie van Johannes is ‘n verslag van die lewe van Jesus. In hierdie boek vind ons antwoorde op baie van die lewe se oënskynlik onmoontlike vrae. Deur die lees van hierdie Evangelie kan ons te wete kom wat dit beteken om in Jesus te glo en wat dit beteken om die ewige lewe te hê. As jy al ooit vrae oor geloof gehad het, is hierdie Bybelstudie vir jou.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://lovegodgreatly.com/