Stel Ander EersteVoorbeeld

Put Others First

DAG 7 VAN 8

God se liefde vergewe.

Niemand is perfek nie, nè? As jy al ooit net aan iets leliks gedink het of gejok het of jaloers was, het jy gesondig. Ons almal het gesondig. Die goeie nuus is egter dat wanneer ons Jesus volg en God om vergifnis vra, gee Hy dit vir ons — elke keer. Dit is hoekom ons ander vergewe. Dit is hoekom ons selfs onsself vergewe! Dit is hoekom die onvergewensgesinde slaaf ander ook moes vergewe.

Vertel vir Iemand: Hoekom dink jy is dit goed vir jou hart om ander te vergewe?

Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

Put Others First

Liefde is wie God is. Liefde is hoekom Jesus aarde toe gekom het. Om God se liefde egter net te ken is nie genoeg nie. Wys God se liefde deur ander eerste te stel! Vir Ouers: Jou kinders sal 'n dieper begrip van elke dag se leesstuk en vrae hê as jy hierdie leesplan saam met hulle voltooi. Die leesplan sluit verskeie speletjies in om met vers-memorisering te help. Jy mag dalk toesig wil hou oor gebruik van die materiaal.

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church