Stel Ander EersteVoorbeeld

Put Others First

DAG 5 VAN 8

God se liefde soek vrede.

Wanneer jy Jesus kies as die leier van jou lewe, leef die Gees van God in jou. Wanneer jy toelaat dat die Gees van God jou lei, veroorsaak Hy dat jou hart in vrede met almal om jou wil lewe. Almal het egter ook selfsugtige gedagtes. Selfs Dawid moes besluit of hy wou wraak neem op Saul of hom laat gaan. Bid tot God en doen jou bes om vir God se vrede "ja" te sê en vir selfsugtige gedagtes "nee" te sê. Wanneer jy dit doen sal die Gees van God jou help om vrede te hê met ander wat ook vir Jesus volg!

Vertel vir Iemand: Wat dink jy het Dawid gedink toe Saul in die grot instap waar Dawid en sy manne weggekruip het?

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Put Others First

Liefde is wie God is. Liefde is hoekom Jesus aarde toe gekom het. Om God se liefde egter net te ken is nie genoeg nie. Wys God se liefde deur ander eerste te stel! Vir Ouers: Jou kinders sal 'n dieper begrip van elke dag se leesstuk en vrae hê as jy hierdie leesplan saam met hulle voltooi. Die leesplan sluit verskeie speletjies in om met vers-memorisering te help. Jy mag dalk toesig wil hou oor gebruik van die materiaal.

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church