YouVersion Logo
Search Icon

Die Belangrikheid Van GebedSample

Die Belangrikheid Van Gebed

DAY 36 OF 43

Oordenkingsvrae:

1.      Wat moet ons doen nadat ons ons versoeke aan God voorgelê het?

2.      Wie moet ons siele bevredig?

3.      Wat moet ons, behalwe om ons versoeke aan God voor te lê, nog meer doen wanneer ons bid?

4.      Wat moet ons doen wanneer die lewe stresvol raak? Hoe vertroos Psalm 18:7 jou?

5.      ‘n Deel van ons gebed tot God is ook berou oor ons sondes en pleit om vergifnis. Waarom dink jy is dit belangrik om berou te hê oor die sonde?


Day 35Day 37

About this Plan

Die Belangrikheid Van Gebed

As jy graag nader aan jou Verlosser wil kom deur gebed ‘n prioriteit in jou lewe te maak, dan is Die Belangrikheid van Gebed vir jou. Ons gaan tyd deurbring in God se Woord, antwoorde kry op vrae oor hoe ons moet bid, hoe om gebed ‘n prioriteit te maak en hoe God gebed verhoor. Mag God deur hierdie studie ons oë oopmaak vir die wonder en voorreg van gebed.

More