Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Krag uit die WoordMuestra

Krag uit die Woord

DÍA 6 DE 7

GELOOF IN CHRISTUS

Dit is ontsettend belangrik om tyd af te staan om Jesus as deel van die Drie-eenheid te aanbid. Dit sal ons help om te vertrou om alles in ons te bewerk wat ons begeer. Hierdie geloof moet in so ’n mate van ons elkeen besit neem dat elke gedagte aan Christus gevul sal wees met die bewustheid van sy teenwoordigheid as ’n almagtige Verlosser.

Christus se Godheid is die rots waarop ons geloof gebou is. As almagtige God sal Christus alles wat God begeer en wat nodig is, vir en in en deur jou tot stand bring.

Escrituras

Día 5Día 7

Acerca de este Plan

Krag uit die Woord

Elke gelowige het krag nodig. Waar kan hierdie krag gevind word? Andrew Murray sê ons moet bid dat God ons deur sy Gees sal leer om in sy almagtige krag te glo. Wanneer ons op Hom vertrou as ons enigste uitweg in enige situasie kan ons die inwonende lewe en krag van die Heilige Gees elke dag ervaar.

More