Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Krag uit die WoordMuestra

Krag uit die Woord

DÍA 4 DE 7

BLY IN CHRISTUS

Wanneer ek tyd maak om in die Gees se krag op die Here te wag, sal hierdie twee groot waarhede heerskappy oor my lewe hê: soos Christus in God is en soos die loot in die wingerdstok is.

“Wie aan My verbonde bly, dra baie vrugte” (Joh. 15:5). Vrugte, vrugte en nogmaals vrugte is wat Christus soek, en wat Hy vir seker sal gee aan wie Hom vertrou. Dieselfde boodskap word tot almal gerig: daaglikse, gedurige, ongehinderde gemeenskap met Jesus is die een voorwaarde vir ’n kragtige, geseënde lewe.

Escrituras

Día 3Día 5

Acerca de este Plan

Krag uit die Woord

Elke gelowige het krag nodig. Waar kan hierdie krag gevind word? Andrew Murray sê ons moet bid dat God ons deur sy Gees sal leer om in sy almagtige krag te glo. Wanneer ons op Hom vertrou as ons enigste uitweg in enige situasie kan ons die inwonende lewe en krag van die Heilige Gees elke dag ervaar.

More