Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Krag uit die WoordMuestra

Krag uit die Woord

DÍA 1 DE 7

IN GOD VIND EK MY KRAG

Elke gelowige het krag nodig. Waar kan hierdie krag gevind word? Dieselfde kragtige werking van God se mag waarmee Hy Christus uit die dood opgewek het, is in elke gelowige werksaam. Ons moet bid dat God ons deur sy Gees sal leer om in sy almagtige krag te glo.

Bid dat God se Gees jou oë verlig. Glo in die Goddelike krag wat in jou werk. Bid dat die Heilige Gees dit aan jou sal openbaar en hou vas aan die belofte dat God sy krag in jou hart sal ontsluit en in al jou behoeftes sal voorsien.

Escrituras

Día 2

Acerca de este Plan

Krag uit die Woord

Elke gelowige het krag nodig. Waar kan hierdie krag gevind word? Andrew Murray sê ons moet bid dat God ons deur sy Gees sal leer om in sy almagtige krag te glo. Wanneer ons op Hom vertrou as ons enigste uitweg in enige situasie kan ons die inwonende lewe en krag van die Heilige Gees elke dag ervaar.

More