Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering om Deur Droefheid te GroeiVoorbeeld

Droefheid en hartverskeurende ontberinge is pynlik.
Dit is altyd pynlik wanneer God toelaat dat jou hart uit jou gemaksone uit gestrek word.
... Sê nou net die pyn wat Hy vandag in jou lewe toelaat, verhoog jou buigsaamheid sodat Hy jou dan MÔRE tot sy heerlikheid kan gebruik?
Ons het altyd die vermoë om te kies om geloof en hoop te hê wanneer ons te staan kom voor elke lewensomstandigheid wat ons uitdaag.
Dis goed om te weet dat geloof en hoop, hand aan hand gaan met die moeilike tye van droefheid.
Wanneer hoop verflou, het geloof die vermoë om jou weer op te bou ... en omgekeerd.
Dit is goed om te weet God is die bron van alle hoop, en dat Hy vir ons beide geloof en hoop gee om ons te help deur moeilike tye van hartseer en beproewings.
Soos ons God toelaat om in hartseertye geloof en hoop in ons lewens te bou, sal Hy ons op sy beurt baie beter tot sy verheerliking kan gebruik om ander te dien.
Wanneer jy dus uit jou gemaksone uit gestrek word, moet jy onthou dat dit 'n goeie geleentheid vir God bied om sy Goddelike krag deur jou aan diegene te bewys wat Hy in jou lewe plaas.
Wees dankbaar vir hierdie tye waarin jy gestrek word; moenie daarteen opsien nie.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie plan is 'n 60-dag nuwe benadering tot herstel van droefheid. As jy groot verlies ervaar het, sal hierdie plan jou bedien en 'n vars perspektief bring oor hoe God Homself aan jou wil openbaar en jou help om sy liefde te ervaar.
More
We would like to thank Bobby Bressman, Kim Niles, and Kelli Bressman-Horn for providing this plan. For more information, please visit: www.griefbites.com