Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering om Deur Droefheid te GroeiVoorbeeld
"Stille" omstandighede van droefheid ... is omstandighede wanneer 'n bedroefde minder geneig is om uit te reik om hulp soos met owerspel, aborsie, miskraam, selfmoordgedagtes, post-traumatiese stresversteuring ens.; en kan moeilik wees om van te genees, aangesien die bedroefde geïsoleerd voel en minder geneig is om uit te reik om hulp.
Verskeie mense het al vir my gesê hulle voel so alleen en skaam as gevolg van hierdie stille hartseer situasies.
Om van hartseer te herstel is nie beperk tot iemand wat afgesterwe het nie ... dit is voordelig vir enige situasie wanneer iemand se hart gebreek het.
Ongeag watter hartseer ervaring jy op die oomblik deurmaak, hierdie een ding is waar vir elke omstandigheid: God is by jou op hierdie oomblik en Hy sal jou nooit verlaat nie. Hy sal jou nie in jou hartseer in die steek laat nie. Nee, Hy sal jou help deur elke hartseer wat jy deurmaak. Hy is getrou!
God het geweldig baie medelye met enige hart wat diep seergemaak is of berou het. NIKS wat jy gedoen het, en niks wat jou aangedoen is, sal God ooit vir jou minder lief laat wees nie. Hy is nou hier saam met jou vir die lang termyn. Hy gaan nie weg en sal jou nie faal nie. Hy het meegevoel vir jou en empatie met jou tot op die diepste vlak van jou hartseer.
God se genade is elke dag nuut. Hy is getrou om saam met jou te loop ... tree vir tree.
Bid vir vrede en genesing vir enigiemand wat nou deur omstandighede van stille hartseer gaan!

Aangaande hierdie leesplan
Hierdie plan is 'n 60-dag nuwe benadering tot herstel van droefheid. As jy groot verlies ervaar het, sal hierdie plan jou bedien en 'n vars perspektief bring oor hoe God Homself aan jou wil openbaar en jou help om sy liefde te ervaar.
More
We would like to thank Bobby Bressman, Kim Niles, and Kelli Bressman-Horn for providing this plan. For more information, please visit: www.griefbites.com