Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering om Deur Droefheid te GroeiVoorbeeld

Grief Bites: A New Approach to Growing Through Grief

DAG 16 VAN 60

As jy deur 'n hartverskeurende beproewing gaan, is een ding seker: dit sal nie so bly nie.

Geniet die goeie dae, volhard deur die minder goeie dae.

Leer soveel as wat jy kan wanneer jy deur droefheid of uitdagings gaan.

In elke lewenstydperk sal daar seëninge en swaarkry wees ... beleef en leer uit albei, want beide het groot waarde en skatte.

Elke lewenstydperk, goed of minder goed, is 'n ideale geleentheid om te leer om God te respekteer, te eer, te gehoorsaam, te vrees en uiteindelik meer en meer lief te hê. Hy is so besonders om elkeen van ons die wonderbare gawe van die lewe te gee ... alles goed en minder goed.

Mag elke seën wat ons in die lewe geniet, ons werklik inspireer om heelhartig vir God te lewe en Hom meer te eer en te aanbid.
Dag 15Dag 17

Aangaande hierdie leesplan

Grief Bites: A New Approach to Growing Through Grief

Hierdie plan is 'n 60-dag nuwe benadering tot herstel van droefheid. As jy groot verlies ervaar het, sal hierdie plan jou bedien en 'n vars perspektief bring oor hoe God Homself aan jou wil openbaar en jou help om sy liefde te ervaar.

More

We would like to thank Bobby Bressman, Kim Niles, and Kelli Bressman-Horn for providing this plan. For more information, please visit: www.griefbites.com