Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering om Deur Droefheid te GroeiVoorbeeld

Grief Bites: A New Approach to Growing Through Grief

DAG 14 VAN 60

Om te rou, is 'n uiters pynlike gebeurtenis en niemand by hul volle verstand sal ooit kies om daardeur te gaan nie ... die goeie KAN egter daaruit voortkom.

Die gawes van deug, wysheid, deernis, insig, geduld, karakter en empatie, asook 'n intieme verhouding met God, is ongelooflike skatte wat nie gekoop kan word nie.

Hulle word aangeleer en verdien met elke traan, elke rou, elke slapelose nag.

Die Heilige Gees stort hierdie merkwaardige eienskappe in ons lewens uit terwyl ons saam met Hom deur ons rou stap.

Rou is een van die kragtigste leermeesters. Leer alles wat jy kan om die skatte te bekom wat rou bied!
Dag 13Dag 15

Aangaande hierdie leesplan

Grief Bites: A New Approach to Growing Through Grief

Hierdie plan is 'n 60-dag nuwe benadering tot herstel van droefheid. As jy groot verlies ervaar het, sal hierdie plan jou bedien en 'n vars perspektief bring oor hoe God Homself aan jou wil openbaar en jou help om sy liefde te ervaar.

More

We would like to thank Bobby Bressman, Kim Niles, and Kelli Bressman-Horn for providing this plan. For more information, please visit: www.griefbites.com