Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma'sVoorbeeld

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

DAG 29 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Wat is 'n paar eenvoudige maniere waarop jy vandag 'n koesterende en liefdevolle omgewing in jou huis kan skep?

2. Hoe kan jy met jou kinders begin praat oor die goeie grense wat God in ons lewens geplaas het vir ons beskerming en voorspoed?

3. Wat is 'n paar praktiese maniere waarop jy die onderrig van die Woord van God in jou alledaagse interaksies met jou kinders kan inkorporeer?

4. Hoe kan jy 'n huis skep wat vandag die gemak en veiligheid van God se liefde vir jou kinders weerspieël?

5. Wat is 'n paar spesifieke maniere waarop jy jou kinders kan aanmoedig in die seisoen waarin hulle nou is? Wat dink jy moet hulle van jou hoor?

Dag 28Dag 30

Aangaande hierdie leesplan

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

Hierdie Bybelstudie moedig jou aan om deur die lief en leed van moederskap op Jesus staat te maak. Leer hoe om ‘n hart van genade, oorgawe en liefde te kweek terwyl jy ‘n evangelie-gesentreerde huis bou waar kinders in die Woord van God gegrond kan word. Ontdek hoe om jou kinders te vorm, te koester en lief te hê op ‘n manier wat die hart van God weerspieël.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans