SPREUKE 31:25-27

SPREUKE 31:25-27 AFR83

Alles aan haar spreek van 'n sterk en edel persoonlikheid; sy ken geen kommer oor die toekoms nie. As sy praat, is dit met wysheid; as sy leiding gee, is dit met liefde. Sy hou goeie toesig oor haar huishouding; lui is sy nie.

Video for SPREUKE 31:25-27