SPREUKE 31:25-27

SPREUKE 31:25-27 NLV

Sy het innerlike krag en waardigheid. Sy is nie bekommerd oor die toekoms nie. Sy praat met wysheid, sy gee raad saam met liefde. Sy hou toesig oor alles wat in haar huis gebeur. Sy verdra nie luiheid nie.

Video for SPREUKE 31:25-27