Spreuke 31:25-27

Spreuke 31:25-27 AFR20

Krag en luister is haar bokleed; sy lag onbesorg oor die toekoms. Haar mond maak sy oop met wysheid, en liefdevolle onderrig is op haar tong. Sy hou haar oog op die werk in haar huis; brood van luiheid eet sy nie.

Video for Spreuke 31:25-27