Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma'sVoorbeeld

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

DAG 30 VAN 43

Memoriseervers:

"Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is ’n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trotste wees nie."

Efesiërs 2:8-9

Uitdaging vir die Week:

Identifiseer elke dag een manier om die evangelieboodskap in jou huis te versterk. Dit kan wees deur middel van 'n gesinsbybelstudie, deur een van ons kinderstudies te gebruik, getuienisse by aandete te deel, of saam te dien in jou gemeenskap. Hou 'n joernaal van hierdie aktiwiteite. Hou aan die einde van die week 'n gesinsbespreking oor wat jy geleer en ervaar het.

Dag 29Dag 31

Aangaande hierdie leesplan

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

Hierdie Bybelstudie moedig jou aan om deur die lief en leed van moederskap op Jesus staat te maak. Leer hoe om ‘n hart van genade, oorgawe en liefde te kweek terwyl jy ‘n evangelie-gesentreerde huis bou waar kinders in die Woord van God gegrond kan word. Ontdek hoe om jou kinders te vorm, te koester en lief te hê op ‘n manier wat die hart van God weerspieël.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans