Vreugde! Vir Jou Wêreld! 'n Aftelling na KersfeesVoorbeeld
![Joy! to Your World! A Countdown to Christmas](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F396%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Die wyse manne was sterrekykers. Hulle het die sterre bestudeer. Hierdie slim, geleerde manne was nie Jode nie, hulle was heidense sterrekykers uit die Ooste. Deesdae sal ons die wyse manne “waarsêers ” of “towenaars” noem. Hulle is die tipe mense wat ek en jy deesdae sal vermy. Dalk sal ons hulle in hierdie 21ste eeu "humaniste" noem, of "linksgesinde akademici" of selfs "bleeksiele".
Hierdie wyse manne het vir koning Herodus gaan vra waar hulle die nuwe Koning kon vind, want hulle wou Hom, die koning van die Jode, gaan aanbid.
Koning Herodus was ontsteld oor hierdie nuus en het sy geleerdes en priesters gevra om uit te vind waar die Messias gebore sou word. Hierdie kerkgeleerdes kon 'n profesie van Miga aanhaal wat bevestig dat die Heerser in Betlehem gebore sou word.
Koning Herodus het 'n tweede ontmoeting met die wyse manne gereël en hulle Betlehem toe gestuur. Hy het vir hulle gesê dat hy ook die nuwe Koning wou gaan aanbid.
Sou Koning Herodus regtig vir Jesus gaan aanbid? Seer sekerlik nie! Koning Herodus het beplan om die Baba wat gekom het te laat doodmaak om vrede op aarde te bring! Koning Herodus se woorde was net lippetaal. Hy het geen bedoeling gehad om die Christuskind te gaan aanbid nie.
Wat is jou plan hierdie Kersfees? Is jou woorde ook net lippetaal? Gaan jy sê Jesus is die Here, maar optree soos iemand wat nie aan Jesus behoort nie?
Tydens Kersfees kom die motief van ons harte na vore. Gaan jy Hom net met woorde aanbid of gaan jy Hom die opregte lof gee wat Hom toekom? Dis net jy wat hieroor kan besluit. Jy kan Hom met lippetaal aanbid of jy kan Hom opreg met liefdevolle dade aanbid.
O kom nou, en aanbid Hom!

Aangaande hierdie leesplan
![Joy! to Your World! A Countdown to Christmas](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F396%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Kersfees is 'n tyd wanneer ons almal moet verwag dat die hemel ons sondige leefwêrelde gaan binnekom. Kersfees is 'n tyd wanneer ons almal daaraan herinner word dat wonderwerke regtig gebeur, gebede werklik beantwoord word en dat die hemel net een antwoord ver is. Hierdie leesplan verken deur middel van Maria, Josef, Sagaria en Elisabet, die skaapwagters en die wyse manne se ondervindings die betekenis van die eerste Kersfees en hoe dit deesdae ons lewens raak.
More
Ons wil graag vir Carol McLeod en Just Joy Ministries bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek www.justjoyministries.com
Verwante Leesplanne
![Alles Rus: Ontvang Hierdie Kersfees Jesus se Rus](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F9212%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Alles Rus: Ontvang Hierdie Kersfees Jesus se Rus
![Een Woord Wat Jou Lewe Sal Verander](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F809%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Een Woord Wat Jou Lewe Sal Verander
![Glo God Is Goed — Ongeag](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1930%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Glo God Is Goed — Ongeag
![Advent: Die Reis Tot By Kersfees](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F13463%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Advent: Die Reis Tot By Kersfees
![Span Jou Tyd In Vir God](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1355%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Span Jou Tyd In Vir God
![Reis Na Die Krip](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F9390%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Reis Na Die Krip
![Nuwe Jaar, Nuwe Genade](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F13613%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Nuwe Jaar, Nuwe Genade
![Oswald Chambers: Vrede - Lewe deur die Gees](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1032%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Oswald Chambers: Vrede - Lewe deur die Gees
![Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54537%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding
![Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54919%2F320x180.jpg&w=640&q=75)