Leesplan inligting

Van Gebroke Na Herstel - Die Boek NehemiaVoorbeeld

Van Gebroke Na Herstel - Die Boek Nehemia

DAG 9 VAN 43

Memoriseervers:

"Daarna, toe ek agterkom dit is nodig, het ek die vooraanstaande burgers, die ampsdraers en die res van die volk toegespreek: 'Moenie vir hulle bang wees nie. Dink aan die Here, groot en ontsagwekkend, en veg vir julle broers, julle seuns en julle dogters, julle vrouens en julle huise.'”

Nehemia 4:14

Uitdaging vir die Week:

Die mense van Jerusalem het teenstand ondervind terwyl hulle besig was om die muur te herbou. Wat kan jy doen om jouself te beskerm teen die aanvalle van die vyand? Dit kan beteken dat jy jou interaksie met sekere mense, die media of selfs sekere soorte kos beperk. Vra God om vir jou maniere te wys om jouself, jou gesin en jou roeping teen die aanvalle van die vyand te beskerm.

Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Van Gebroke Na Herstel - Die Boek Nehemia

Was jy al ooit so stukkend dat jy nie geweet het wat jy volgende moet doen nie? Ongeag of ons dit kan sien of nie, God is altyd aan die werk. Hy is die Een wat elke lewe, situasie, slegte besluit of pynlike ervaring kan ...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid