Van Gebroke Na Herstel - Die Boek NehemiaVoorbeeld

Van Gebroke Na Herstel - Die Boek Nehemia

DAG 36 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Dink na oor Matteus 6:21. Wat is jou ware skat?

2. Watter werk het God jou gegee om te doen? Hoe bestuur en bewaar jy wat Hy vir jou gegee het, al is dit vir die oomblik net in jou eie hart?

3. Hoe kan jy God en sy werk in jou lewe vier? Prys Hom vir sy getrouheid in die verlede en die maniere waarop Hy sal voortgaan om sy beloftes in die toekoms na te kom.

4. Is jy getrou om finansieel te gee aan diegene wat God geroep het tot bediening of leierskap in die kerk? Aan wie kan jy gee om die werk van Christus in jou gemeenskap of regoor die wêreld te ondersteun?

5. Het jy in 'n sondige patroon verval, soos die Jode het? Waaroor roep God jou om jou te bekeer? Is jy bereid om van sonde weg te draai en na Hom terug te keer?

Dag 35Dag 37

Aangaande hierdie leesplan

Van Gebroke Na Herstel - Die Boek Nehemia

Was jy al ooit so stukkend dat jy nie geweet het wat jy volgende moet doen nie? Ongeag of ons dit kan sien of nie, God is altyd aan die werk. Hy is die Een wat elke lewe, situasie, slegte besluit of pynlike ervaring kan herstel en beredder. Hierdie Bybelstudie oor die boek Nehemia fokus op hoe ons moet reageer wanneer ons sien hoe kragtig God in ons lewens werk.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans