In Jesus Is Jy...Voorbeeld

Memoriseervers:
"Julle behoort aan God, liewe kinders, en het vals profete klaar oorwin omdat Hy wat in julle is, groter is as die duiwel, wat in die wêreld is."
1 Johannes 4:4
Uitdaging vir die week:
In Christus het ons mag oor die vyand en mag oor sonde. Hoe kan jy hierdie week die leuens en planne van die vyand bestry, wetende dat, in Christus, jy groter as enige vyand is?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Wie is ek? Waarom is ek hier? Maak ek saak? As ons nie weet wat ons identiteit is nie, kan ons nie leef soos ons bestem is om te leef nie. Ons kan probeer om ons identiteit deur ons gesin, loopbaan, vriende, stokperdjies of nasionaliteit te definieer. In hierdie studie gaan ons fokus op die waarheid wie ons in Christus is en daardeur ons ware identiteit verstaan.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://LoveGodGreatly.com
Verwante Leesplanne

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

Voltydse Volharding

Delf dieper deur Romeine

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding
